John Ratzenberger

John Ratzenberger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Dezso Ratzenberger[1]
Geboorte 6 April 1947 (1947-04-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Ratzenberger (gebore 6 April 1947) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Toy Story (1995), The Incredibles (2004), en WALL-E (2008), en in die televisiereeks Cheers (1982).

  1. About John Geargiveer 9 April 2010 op Wayback Machine from Ratzenberger's official website

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search